Initial commit: Backup der Webseiten
- zoesch.de - blitzkiste.net - gruene-hassberge (norbert.zoesch.de) 🤖 Generated with [Claude Code](https://claude.com/claude-code) Co-Authored-By: Claude Sonnet 4.5 <noreply@anthropic.com>
This commit is contained in:
110
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/cat_modify.html
Normal file
110
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/cat_modify.html
Normal file
@@ -0,0 +1,110 @@
Redigeer album
Inligting
naam: vernoem die album ('n virtuele vernoeming in geval van 'n fisiese album).
beskrywing: kort teks met 'n algemene oorsig van die inhoud, hierdie teks sal op die onderkant van die duimnael blad vertoon word.
Skuif
As die album virtueel is, kan jy dit skuif. Skuif beteken dat die ouer album verander word.
Opsies
Toegang tipe: Toestemmingsbeheer. As jy 'n album privaat maak, word al die kinder albums privaat. As jy 'n album publiek maak, word al die ouer albums publiek.
Sluit: Die album en sub-albums sal tydelik gesluit wees vir onderhoud.
Opmerkings: Magtig gebruikers om kommentaar te lewer op fotos in hierdie album.
Sorteer orde
Gebruik die verstek beeld sorteer orde.
Dui aan of hierdie orde ook op subalbums van toepassing sal wees.
Select specific sorting criteria to be used with this album.
Skep datum: Datum waarop foto geneem is
Pos datum: Sinkronisasie datum
Gemiddelde evaluering (*): Gemiddelde evaluering kan deur die besoeker se evaluering verander word
Meeste besoeke (*): Die huidige besoek kan die meeste besoeke volgorde verander
Lêer naam: Naam gegee in die inligtingsveld
Id: Interne Id (onlangse kategorieë het 'n hoër id as voriges.
(*)Waarskuwing: Toets self hierdie sorteer volgordes want dit kan onverwagte resultate tot gevolg hê.
Verteenwoordiger
Die album verteenwoordiger is die duimnael wat vertoon word op die hoofblad (category.php) om die album te verteenwoordig indien dit slegs subalbums en nie direkte fotos bevat nie (soos die basis album).
foto van 'n album :
Foto blad: een van die aksie knoppies laat jou toe om die huidige foto as verteenwoordigend van die vertoonde album te kies. Hierdie knoppie is slegs beskikbaar vir administrateurs.
Verander inligting van 'n foto in
Administrasie » Albums » Eienskappe,
Verteenwoordiger. Sien die help van hierdie skerm vir meer inligting.
Redigeer album (die huidige skerm).
In verstek modus (allow_random_representative gekies as vals),
word elke album met ten minste een element verteenwoordig deur 'n vaste element. As dit gekies is (met die skep van 'n album), verander die verteenwoordiger eers wanneer 'n administrateur daarvoor vra. As die verteenwoordiger nie toepaslik is nie, kan jy vra dat 'n Nuwe verteenwoordiger lukraak gekies moet word.
As die allow_random_representative konfigurasie parameter as waar gesit is, kan 'n kategorie met fotos nie 'n vaste verteenwoordiger hê nie. Gebruik net Verwyder verteenwoordiger knoppie.
As die album net sub-albums en geen fotos bevat nie, kan dit nog steeds verteenwoordig word deur enige element, deur die Modifiseer inligting oor 'n foto skerm. Die enigste opsie op die huidige skerm is die Verwyder verteenwoordiger knoppie.
Verbind alle album fotos aan 'n nuwe album
Virtuele album naam: Naam van die album wat geskep moet word, al die fotos van die huidige kategorie sal aan die nuwe geskakel word.
Ouer album: Waar die nuwe album sal kom, laat leeg om dit aan die basis te skep.
Verbind alle album fotos aan 'n bestaande album
Albums: Kies die bestemming album.
Stuur 'n inligtings-epos aan al die groeplede
Groep: ontvangersgroep
Epos inhoud: Enige teks om aan hulle te stuur.
12
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/cat_move.html
Normal file
12
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/cat_move.html
Normal file
@@ -0,0 +1,12 @@
Skuif van virtuele Albums
Slegs virtuele albums kan 'n nuwe ouer album hê.
Virtuele albums om te skuif
Kies een of meer virtuele albums wat jy wil skuif. As die lys leeg is, bestaan daar nog nie virtuele albums nie.
Nuwe ouer album
Kies die nuwe ouer album (virtueel of fisies).
As jy nie 'n ouer kies nie, sal die geselekteerde virtuele albums na die basis geskuif word. 'n Album kan nie in homself of 'n kinderalbum geskuif word nie.
7
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/permalinks.html
Normal file
7
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/permalinks.html
Normal file
@@ -0,0 +1,7 @@
Permanente skakels
Permanente skakels word gebruik om die album adres mooier te laat lyk. Indien 'n album met 'n permanente skakel verbind word, is die id van die album nie meer nodig in die adres nie.
Wanneer 'n permanente skakel verwyder word, kan dit in die permanente skakel argief gestoor word. Eksterne skakels na die Piwigo blaaie sal dan nog steeds werk. In die argief van permanente skakels, kan die datum wanneer die skakel verwyder is, die laaste datum wat dit gebruik is, en die aantal kere wat dit gebruik is, gesien word.
Neem kennis dat permanente skakels vir elke album uniek moet wees. In die argief van permanente skakels kan dieselfde permanente skakel nie meer as een keer gebruik word nie.
19
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/search.html
Normal file
19
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/search.html
Normal file
@@ -0,0 +1,19 @@
Soek
Hierdie blad laat jou soek deur al die fotos op die gallery.
Soek vir woorde
Soek vir een of meer woorde binne die attribute wat verband hou met die fotos in die gallery. Gebruik * as 'n paskaart vir gedeeltelike ooreenstemmings.
Soek vir 'n outeur
Gebruik * as 'n paskaart vir gedeeltelike ooreenstemmings.
Soek deur datums
Kies 'n datum/of eind datum vir jou navraag. Laat die datum veld leeg as jy 'n "voor" soektog wil doen. Die jaar in die laaste veld moet in die volgende formaat wees : AAAA (i.e. 2004)
Soek in albums
Kies een of meer albums om te deursoek. Alle sub-albums kan deursoek word deur die ouer album te kies en die sub-album keuse te merk.
14
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/synchronize.html
Normal file
14
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/synchronize.html
Normal file
@@ -0,0 +1,14 @@
Sinkronisasie
Daar is twee verskillende tipes sinkronisasie:
gidse en lêers
Lêer metadata
Sinkronisasie van gidse en lêers behels die opdatering van jou gidsbook met die albumboom in die databasis.
Sinkronisasie van die metadata behels die opdatering van foto inligting, soos lêer grootte, afmetings in piksels en EXIF of IPTC inligting in die databasis.
Vir sinkronisasie van opgelaaide lêers met die gallery, moet jy eerste gidse en lêers sinkroniseer.
Die sinkronisasie proses kan lank neem (na gelang van die bedienerlading en die aantal elemente), so dit is moontlik om dit op 'n per album basis te doen.
23
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/user_list.html
Normal file
23
zoesch.de/galerie/language/af_ZA/help/user_list.html
Normal file
@@ -0,0 +1,23 @@
Gebruikerslys
Hierdie is waar jy die gebruikers van jou Piwigo gallery administreer.
Voeg gebruiker by
'n Administrateur kan gebruikers byvoeg. Vir elke gebruiker, skep 'n gebruikersnaam, wagwoord en 'n geldige epos adres.
Gebruikerslys
Die lys van bestaande gebruikers kan gefilter word op die gebruikersnaam (gebruik * as 'n pas-alles), groep of status. Dit kan gerangskik word op registrasiedatum of gebruikersnaam, in stygende of dalende volgorde.
Hierdie skerm word gebruik vir die administrasie van verskeie gebruikers op een slag, met verskillende aksies beskikbaar:
verwyder gebruikers (benodig bevestiging)
verander die status van die gebruiker
verbind met of verwyder van groepe
verander vertoon eienskappe
verander bykomende voorkeure
Die teiken is die gekose gebruiker (verstekwaarde) of alle gebruikers wat in 'n filterlys vertoon word.
Reference in New Issue
Block a user